|
|
|
Enjoy Life You Only Live Once On Earth
Die meeste van ons kliënte besoek EL YOLO OnE meer as eenmaal. Onthou, die piekseisoen duur die hele jaar. El Yolo OnE is in ‘n malaria-vrye gebied.
Go to www.safarinow.com for more accommodation on your journey through South Africa.
|

| Bestuur | Lys van EL YOLO Plante
Asteraceae
Berkheya cruciata Corymbium glabrum Gazania sp Helichrysum splendidum Metalasia massonii Metalasia pulcherrima Oedera squarrosa Othonna parviflora Osteospermum moniliferum Osteospermum asperulum Senecio pauciflosculosus Seriphium plumosum Syncarpha montana Syncarpha virgata Ursinia anthemoides
Ericaceae
Erica dolfiana Erica jugicola Erica petraea Erica strigilifolia Erica viridiflora ssp primulina
Fabaceae
Amphithalea micrantha Aspalathus aciphylla Aspalathus congesta Aspalathus hystrix Aspalathus laeta Aspalathus pinguis Aspalathus shawii ssp shawii Aspalathus subtingens Otholobium swartbergense Psoralea verrucosa Rafnia alata Rafnia rostrata ssp pluriflora
Geraniaceae
Pelargonium ovale
Loranthaceae
Moquiniella rubra
Polygalaceae
Muraltia ericifolia
Poaceae Grass, (species unknown)
Proteaceae
Leucadendron dregei Protea intonsa Protea montana Protea punctata Protea repens Protea scolopendriifolia Protea venusta Spatalla confusa
Rosaceae
Cliffortia neglecta Cliffortia nivenioides Cliffortia montana Cliffortia verrucosa
(Cliffortias not on site sheets , could have been found at El Yolo and/or Spitskop) Cliffortia arcuata, Cliffortia eriocephalina, Cliffortia linearifolia, Cliffortia tuberculata, Cliffortia polita.
Restionaceae
Thamnochortus cinereus
Rhamnaceae
Phylica nigromontana
Rutaceae
Agathosma sp. nov. (arida) (Page 516 "Plants Of The Klein Karoo" J & A Vlok) Agathosma capensis
Sedges Species unknown
Thymelaeaceae
Struthiola argentea
| | |
| Nico de Jager | Hi Willem
Ja, ons het dit baie geniet op die plaas. Blyplek was oulik en die kwaliteit beddens en beddegoed met die elektriese komberse plus die kaggeltjie was n wenner vir die koue. Johan is n goeie gasheer en soos jy sal weet n interessante karakter. Hy het baie moeite gedoen deur ons rond te ry met die landrover, lekker kos gemaak, mondfluitjie, en in die algemeen baie goeie diens en n lekker ervaring. Die stap in die veld, die klipspringers wat vir ons mooi geposeer het vir n goeie foto, en die witkruis arend met sy verbyvlug was spesiaal. Ons sal graag weer gaan.
Dankie.
Nico
| | |
| Willie van Wyk | Hi Willem
Net om dankie te se vir ′n baie lekker naweek daar by ELYOLO. Ons het dit baie geniet en sal beslis weer in die toekoms daar wil bly. Julle het ′n baie mooi plek en Johan was ′n ongelooflike host. Ek het gister vir hom genoem dat ek in my werk (by Coca-Cola) baie rondry en gereeld in hotelle en gastehuise bly, en dit wat ons die naweek ervaar het in terme van kwaliteit en gasvryheid so goed is soos wat ′n mens graag wil sien, en dan praat ek nie eens van die lekker kos nie. Ons lywe is vandag nog seer en styf na die hardloop maar wat ′n lekker naweek was dit nie. | | |
| Charmaine Van Tonder | Die naweek was onbeskryflik. Dit is asof die stilte jou in sy arms toevou en jou vasgevang hou, nie net goed vir die siel nie, maar ook die hart. Ons het onvergeetlike herineringe opgebou en sal defnetief weer kom. Dankie dat julle n stukie van julle paradys met ons gedeel het. : ) Charmaine Van Tonder, South Africa 27 September 2010
| | |
| Gunilla Smith | Voeltjies wat ons, op EL YOLO OnE, waargeneem het: Dwerg Arend Wit kruis Sperwer Kardinaalspeg Grys Lewerik Vlakte Lewerik Pietjoutjou Grysmees Bruin Lyster Karoo Spekvreter Bergwagter Grys Tjeriktik Rooi oor Langstertjie Pririt Bosbontrokkie Kaapse Pietjie Kanarie Daar is ook baie ander algemene soorte Bokmakierie Kanaries Valke Uile Laksmanne ens Groete Gunilla
| | |
|
|