Self-sorg chalet @ R R550.00 / nag vir die huis.
Tipe 2 enkelslaapkamer @ R 300.00 / persoon / nag.
Tipe 3 self sorg dubbele slaapkamer @ R 300.00 / persoon wat deel / nag.
Tipe 4 dubbele slaapkamer @ R 265.00 / persoon wat deel / nag.
Tipe 5 Selfsorg plaashuis, slaap 10 @ R1600.00 per nag vir die huis.
Restaurant:
Aandete @ R 175.00 / persoon.
Ontbyt @ R 80.00 / persoon.
Middagete op versoek.
Groepe – vra vir spesiale tariewe.